| Modulekode | JOT 120 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Ontwerp 1: Soorte ontwerp. Ontwerpaspekte. Ontwerpbeginsels, ontwerpelemente en ontwerptegnieke. Inleiding tot grafiese kommunikasievaardighede. Evaluering van bestaande en eie ontwerpe. Studente moet 'n portefeulje indien. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 4 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App